Bulldog Seal is `n maklik aanwendbare, hoë vesel akrieliese waterdigting mengsel, geskik vir residensiële of kommersiële gebruik. Bulldog Seal bevat oorbruggings eienskappe wat dit ook geskik maak vir nie-waterdigting aanwendings, soos verseëling van krake in mure, hout fasieborde en selfs vir die herstel van beton-splinter areas. Geen membraan word benodig.

Dakaanwendings sluit in alle teëls, platdak beton, golf-gegalvaniseerde- en asbes dakplate. Die hoë vesel akrieliese waterdigting mengsel is ideaal vir huishoudelike en industriële gebuik; maklik om aan te wend oor voorafvervaardigde metaal dakplate. Wanneer hierdie buigsame mengsel in `n wit kleur aangewend word, word natuurlike sonlig gereflekteer wat die temperatuur in die struktuur verlaag.
Aanwendingstegniek.

Wateraanwendings sluit in damme, troë, sement- en spruitsement swembaddens, fonteintjies and visdamme, asook damwalle, kelders, vlaklae, voetpaadjies, balkonne, keermure, vloere en terrasse, water- en riooltenke, pompstasies, sub-strukture, kanale en betonputte. Aanwendingstegniek.

Houtaanwendings sluit in hout fasieborde, vensterrame, houthuise asook omheinings en deure. Die produk kan ook gebruik word as waterdigting kleefstof.
Aanwendingstegniek.
Mure-, Stene- en Betonblokaanwendings sluit in verseëling van klip, poreuse beton, steenwerk and pleisterwerk. Bulldog Seal kan ook gebruuik word om krake in mure te seël.
Aanwendingstegniek.

Home
Tuis

Roofapplications
Dakaanwendings

Water Applications
Wateraanwendings

Timber Applications
Houtaanwendings

Wall & Brick Applications
Muur-, Steen- & Betonblokaanwendings

Physical properties: Bulldog Seal
Fisiese-eienskappe: Bulldog Seal

Colours
Kleure

Company Profile
Besigheidsprofiel

Contact
Kontak

Vertaling van Bulldog Seal Webtuiste na Engels.