Voorkoms
Kleur
Soortlikegewig
Vingerdruk-droogtyd
Gewone-droogtyd
Oorverf-droogtyd
Vlambaarheid
Oplosmiddel
Dekvermoë
Verpakking
Soliede Inhoud
Buigsaamheid
Waterbestandheid
Weerbestandheid
Chemiese Weerstand
`n Effe tekstuur, drupvrye dikkerige mengsel.
Wye reeks standaard kleure in voorraad. Spesiale kleure beskikbaar.
1:2
30 minute teen 25°C (1mm dikte)
2 ure teen 25°C (1mm dikte)
Kan oorgeverf word met Bulldog Seal of ander gewone waterbasis verwe na 2 ure.
Die produk het `n waterbasis en is dus nie vlambaar nie.
Gebruik onverdun, behalwe as gronglaag (meng met water).
Ongeveer 1 liter per vierkante meter pet 1mm dikte.
1 liter - 2.5 liter - 5 liter - 20 liter houers.
60 per sent.
Bly buigsaam teen temperatuur uiterstes.
Uitstekend.
Uitstekend.
Goed tot Uitstekend.