

BESIGHEIDSPROFIEL
Naas Nel Nywerhede, alleenvervaardiger van Bulldog Seal waterdigting mengsel, was deur Naas Nel in 1997 gestig. Die vervaardiging vind plaas in Vredendal in die Wes-Kaap. Naas Nel is `n gekwalifiseerde Chemiese Ingenieur en Waterdigting Spesialis.
Missie
Ons missie is om `n ekonomiese, betroubare, instandhoudingsvrye, maklik aanwendbare, veelsydige waterdigtingmengsel in verskeie kleure aan `n wye reeks verbruikers te verskaf; om voortdurend die produk te ontwikkel om aan die groeiende behoeftes van kliënte te voldoen en om Bulldog Seal as die produk van keuse te vestig.
Teikenmark

Roofapplications
Dakaanwendings
Water
Applications
Wateraanwendings
Timber
Applications
Houtaanwendings
Wall
& Brick Applications
Muur-, Steen- & Betonblokaanwendings
Physical
properties: Bulldog Seal
Fisiese-eienskappe:
Bulldog Seal
Posbus 2103, Vredendal 8160
Vir
alle tegniese navrae / bestellings:
Tel/Faks:
+27 (0)27 213 4632
Mobiel: +27 (0)84 511 6603
E-Pos