Houtaanwendings

Houtaanwendings sluit in hout fasieborde, vensterrame, houthuise asook omheinings en deure. Die produk kan ook gebruik word as waterdigting kleefstof. Bulldog Seal is roeswerend vir binneshuis- en buiteaanwendings.

Instruksies vir gebruik:
1. Verwyder ou waterdigting materiaal en/of verf.
2. Skraap oppervlankte skoon met `n verfskraper. Vee skoon af met `n klam lap.
3. Wend Bulldog Seal aan teen 1 liter per vierkante meter.
4. Vir `n gladder voorkoms kan `n klam verfkwas oor die area gebruik word.
5. Verf bo-oor met `n goeie kwaliteit waterbasis verf in die verkose kleur.

 

Home
Tuis

Roofapplications
Dakaanwendings

Water Applications
Wateraanwendings

Timber Applications
Houtaanwendings

Wall & Brick Applications
Muur-, Steen- & Betonblokaanwendings

Physical properties: Bulldog Seal
Fisiese-eienskappe: Bulldog Seal

Colours
Kleure

Company Profile
Besigheidsprofiel

Contact
Kontak